Betty Compson

Betty Compson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eleanor Luicime Compson
Geboorte (1897-03-19)19 Maart 1897
Sterfte 18 April 1974 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betty Compson (19 Maart 1897 – 18 April 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Palace of Pleasure (1926), The Docks of New York (1928), Street Girl (1929), en Mr. & Mrs. Smith (1941).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne